Grawer

BESONDERHEDE

Ons gewone grawer ketting is opgestel met beker tande in ‘n vries formasie (dit beteken dat daar meer tande op die ketting is). Die beker tande se punte is met tungsten versterk en kan dus meeste grond tipes met gemak verskuif.

  • Raam wydte: 1010mm
  • Kantverskuiwing: 485mm
  • Min Sy Klaring: 210mm
  • Totale Grou Diepte: 1016mm
  • Totale Grou Wydte: 150mm – 300mm

Grawer (Trencher)

OORSIG

Die Dingo grawersisteem oortref gemaklik alle ander menslike hand uitgrawings. Die hidroliese sisteem dra krag oor na die grawingsketting. Wanneer dit gekombineer word met die korrekte aantal grou tande en die regte ketting spoed, is die resultaat ‘n perfekte sloot volgens die gekose ketting wydte. Die Dingo Grawer gee aan die operateur die vermoë om ten alle tye te sien wat gedoen word wat dus verseker dat ‘n diens van hoogstaande gehalte gehandhaaf kan word en ‘n koste effektiewe diens gelewer kan word.