Vurke (Forks)

BESONDERHEDE

Die Dingo Standaard Vurk is ‘n koste effektiewe manier om vragte te skuif van tot 325 kg (K9-4 Pro SWL). Dit is ideaal om landskap dwarsleêrs, draadrolle, pale en sakke te skuif.  Die ontwerp van die Standaard Vurk beteken dit is klein genoeg om in beknopte areas te pas soos ‘n standaard deurgang.

  • Bedryfskapasiteit: K9-4pro 325kg
  • Wip Kapasiteit: K9-4pro 650kg
  • Wydte: 1025mm

Vurke (Forks)

OORSIG