Paal Gat Grouer

BESONDERHEDE

Dit kan gate grou tot ‘n masiewe 750mm (30 duim) in deursnee tot ‘n diepte van minstens 1.2m (dieper met die gebruik van verlengers).

Dompel diepte:

  • Awegaars beskikbaar 250mm en 450 mm tot op ‘n diepte van 1.2m.
  • Awegaars binnekort beskikbaar: 100, 150, 200, 300, 350, 400, 500 – 750mm tot op ‘n diepte van 2.2m.

 

Paal Gat Grouer

OORSIG

Die Dingo Paal Gat Grouer kan gate grou van tot 100 – 750mm in deursneë en ‘n diepte van tot 1.2m en met ‘n verlenging tot 2.3m. Krag word oorgedra aan die awegaar by die Paal Gat Grouer dryfkop. Met die korrekte groutande, kan die Dingo gebruik word om selfs deur beton, versterkte pad basisse en bitumen te grou.

Anti Swaai Sisteem

Gepas met ‘n anti-swaai sisteem, verbeter die veiligheid deur die kanse te verminder dat die awegaar heen en weer swaai tydens vervoer.