BESONDERHEDE
Die Dingo Sement Menger is ‘n mobiele sement menger met kloksgewys en anti-kloksgewys rotasie. Die ontwerp laat toe om die menger agtertoe te laat beweeg, soortgelyk aand ‘n “Ready Mix” trok. So eenvoudig!
- Kapasiteit: 0.1 cu m
- Rotasie: Kloksgewys en anti-kloksgewys
- Lengte: 600mm
- Wydte: 630mm
Sement Menger (Cement Mixer)
OORSIG
Die Dingo sement menger pas op die Dingo Paal Gat Grouer wat die awegaar dryf.
Die menger word hoofsaaklik vir sement gebruik maar kan aangewend word vir enige ander item wat gemeng moet word bv, behandeling van grond, sand, saad, meng van grond en kunsmis ens.